Klasaktiwiteit 1
Memorandum:
1. Inkosi
2. Mielies, brood, bees/skaap/bokvleis.
Umngqusho: mielies, boontjies en speserye.
3. Ubuntu: ek is omdat ons/jy is.
Gee-volgens-behoefte
Alles word gedeel in goeie en slegte tye.
Die wat meer het word verwag om meer te deel.
Gemeenskap is belangrik.
4. Poligamie
5. ‘n Ma word afgesonder vir tien dae.
Nageboorte en naelstring
word begrawe om baba van towery te beskerm: Inkaba.
Einde van tydperk van afsondering
word bok geslag: Imbeleko.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.