11. Persoonlike
besonderhede
Van
|
Engels
|
Naam
|
Cari
|
Selfoonnommer
|
+27714776853 (SA) of
+264815616547 (Nam)
|
e-posadres
|
|
Nationaliteit
|
Namibiër
|
Geboorte
datum
|
14/11/1991
|
Identiteitsnommer
|
91111400563
|
Huwelikstatus
|
Ongetroud
|
Taalbevoegdheid
|
Afrikaans (eerste taal)
Engels (tweede taal)
isiXhosa (derde taal)
|
Fisiese
adres
|
31 A Michaelis straat, Avis, Windhoek, Namibië.
|
Posadres
|
11775 Klein-Windhoek, Namibië.
|
Bestuurslisensie
|
Code 8
|
Gesondheid
|
Goed
|
2. Akademiese Inligting
2.1 Sekondêre Kwalifikasies:
Kwalifikasie: Namibië Senior
Sekondêre Sertifikaat
Jaar: 2010
Instansie: Windhoek Hoër Skool
Vak
|
Vlak
|
Gradering
|
Eerste taal Afrikaans
|
Hoër
|
1
|
Aardrykskunde
|
Hoër
|
1
|
Biologie
|
Hoër
|
2
|
Engels tweede taal
|
Hoër
|
2
|
Wiskunde
|
Hoër
|
2
|
Fisiese Wetenskappe
|
Hoër
|
2
|
2.2 Tertiêre Kwalifikasies
2.2.1. Kwalifikasie: BA Geesteswetenskappe
Jaar:
2013
Instansie:
Stellenbosch Universiteit
Hoofvakke: Sielkunde, Sosiologie, Omgewingstudies.
2.2.2. Kwalifikasie: Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS)
Jaar: 2014
Instansie: Stellenbosch Universiteit
Hoofvakke:
Aardrykskunde, Lewensoriëntering, isiXhosa.
3.
Prestasies,
toekennings en leierskapposisies
2014
|
·
Dien op die Gemeenskapinteraksie Komitee van die
“Golden Key International Society”.
|
2013
|
·
Nerina
Dameskoshuis:
·
HK ( Huis
komitee)
·
HK portfolio:
-Mej Nerina georganiseer.
-“March for Madness” by Stellenbosch
Universiteit gewen.
-Nerina Kamp georganiseer.
-Verantwoordelik vir die interpersoonlike
verhoudings van die meisies in Nerina
Dameskoshuis.
-Ma en dogter in die koshuis gereël.
-Heinz Winkler gereël vir ’n koshuis
optrede.
-Saam met “Safe House”
Stellenbosch (Geweld teen vrouens) gewerk.
|
2012
|
·
Nerina
Dameskoshuis:
-Op die tweedejaars komitee gedien.
-Seniordans georganiseer.
-Netbal sportverteenwoordiger.
-Op die Geestelike komitee gedien.
-Selleier by Every Nation Kerk.
-Jooltoer georganiseer.
|
2011
|
·
Golden Key
International Honour Society.
·
Maties Atletiek.
·
Maties Netbal.
·
Nerina
Dameskoshuis:
-Eerstespan netbal gespeel vir die koshuis.
-Atletiek: 100m hekkies en driesprong gewen by die eerstejaars atletiekbyeenkoms.
-Sokker gespeel vir die koshuis.
-Op die Geestelike komitee gedien.
-Op die Huisdans komitee gedien.
|
2010
|
·
Onderhoofmeisie
by Windhoek Hoërskool
|
2009
|
·
Gekroon as Mej
Windhoek Hoërskool.
|
4. Werk-verwante ondervinding
2014
|
·
Gee privaat onderriglesse vir Graad R leerder.
·
Praktiese ondervinding by Stellenberg Hoërskool vir 9
weke (proeftydperk).
·
Beoordelaar by Mej Windhoek Hoërskool.
|
2013
|
·
Aflospos by Windhoek Hoërskool (gedurende vakansie).
-Geografie gegee vir Graad 9.
|
2012
|
·
Gewerk by Dr Alex Skinner by Medi-Kliniek.
-administrasiepos
-navorsing gedoen oor heupvervangings
·
Gewerk by Urban Dynamics Namibië.
-Navorsing
gedoen oor die sosiale impak van die
Aus-Betanie pad
in Namibië.
|
2011
|
·
Gewerk by Dr Alex Skinner by Medi-Kliniek.
-administrasiepos
|
5. Gemeenskapsdiens:
2014
|
·
Uitreik na
Namibië saam met Shofar Stellenbosch. Seminare en kampe aangebied vir skole.
·
Golden Key
Subkomitee: Gemeenskapinteraksie
: Betrokke by Rosendal Primêre Skool
|
2013
|
·
Gewerk saam met “Safe House” (geweld teen vroue) in
Stellenbosch.
-Geld geskenk
aan “Safe House” (R3000).
-Bewusmakingdag
gehou op die Rooiplein (Stellenbosch Universiteit).
|
2011
|
·
Somerskool aangebied vir leerders by Cloetesville,
Stellenbosch.
|
2010
|
·
Sopkombuis gehou
vir Katatura Ouetehuis (As Mej WHS).
·
Geld ingesamel
vir Dagbreek Skool in Windhoek, Arbeidsterapie moontlik gemaak vir leerders.
·
Geld ingesamel
vir Onyose (Skool vir gestremde leerders).
|
5.
Werkswinkels en Seminare:
2013
|
Werkswinkel met
Pieter Kloppers by Stellenbosch Universiteit (jaar einde refleksie van ‘n HK-lid).
|
2012
|
HK opleiding en
leierskapkonvensie by Stellenbosch Universiteit, aangebied deur Studenteraad
(SR).
|
6.
Vaardighede
·
Rekenaarvaardig
met:
Microsoft Excel
2010
Microsoft Word
2010
Microsoft
PowerPoint 2010
GIS (Geographic
Information Systems).
·
Vlot tweetalig in
Engels en Afrikaans, kan ook deeglik Xhosa praat.
·
Ek kan goed werk
met mense en kan goed in ’n groep saamwerk. Ek is goed met konflikhantering.
Gedurende die tydperk van HK by Nerina Dameskoshuis, Gemeenskapinteraksie by
Golden Key International Honour Society, en Leerlingraad by WHS, het ek geleer
hoe om konflik goed te hanteer en saam met my medemens in ’n groep te werk.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.