UCWANGCISO-SIFUNDO
(LESSON PLAN)
Isifundo:isiXhosa Isigaba:
9 A1 Umhla: 15
uAgasti 2014
Umba: Xhosa naamwoordklasse Izikhumbuzi: Die gebruik van –ya-.
Intshayelelo
(Introduction)
|
Tongknopers. Skryf verskillende
tongknopers op die bord. Leerders sê woorde met verskillende tongklappe om
die Xhosa uitspraak te oefen.
|
Injongo eqavileyo
(Main goal)
|
Leerders moet die werkwoordskakels ken en oefen wat in die eenheid gedoen
is.
|
Inkcazelo ngom/-ngabafundi
|
± 30 amagama
Die leerders kom nie van ‘n Xhosa agtergrond af nie, so hulle moet met
sorg verduidelik word. Alles moet noukeurug deur gegaan word.
|
Iinjongo
eziziintlobo-ntlobo ezakhiwe kwinjongo ephambili
(Integrated
sub-outcomes)
Leerders oet
weet waarom die –ya- in seker seinne gebruik word en nie in ander nie.
Hulle moet ‘n
sin kan maak met die regte werkwoordskakels.
|
Umfundi
kufuneka awazi uku:
(A learner
should be able to):
|
1. Leerders moet weet hoe om “ini, eni, wini, weni” te
gebruik.
|
|
2. Hulle moet weet hoe om –ya- in die sin te gebruik.
|
|
3. Leerders moet al die werkwoordskakels van die
verskillende klasse ken.
|
|
4. Die woordeskat van “ulwandle” moet vasgelê word.
|
UMXHOLO & INDLELA YOKUFUNDA NOKUFUNDISA (CONTENT & METHOD)
|
Imisetyenzana katitshala/kazi ekhankanya nezixhobo
zokufunda/-isa
(Teacher’s activities plus teaching &
learning materials)
|
Time
|
Imisetyenzana yom/yabafundi ebandakanya
nohlolo lokuqonda
(Learner(s)’
activities, including assessment)
|
Skryf woorde op die bord wat die leerders moet sê.
|
5min
|
Leerders oefen hulle tongknopers vir opwarming.
|
Die naamwoordklasse word hersien. Ek toets of die leerders die skakels
ken. Ek vra die woorde en hulle gee die skakels.
|
10min
|
Leerders gaan deur al die skakels saam met my. Hulle kan in hulle
werkboeke kyk as hulle onseker is. Hulle gee die antwoorde verbaal, hardop.
|
Verduidelik die gebruik van –ya- voor die werkwoordskakel.
|
5min
|
Leerders volg eers op die bord, en dan onderstreep hulle in hulle
werkboeke.
|
‘n Klastoets was opgestel wat ek aan die leerders uitdeel.
|
15min
|
Leerders voltooi die toets.
|
Die toetse word gemerk en terugvoering word gegee.
|
15min
|
Ek skryf die antwoorde op die bord. Leerders merk die persoon voor hulle
se werk. Die wat volpunte kry kan ‘n persentjie kry.
|
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.