Showing posts with label Lesson plan. Show all posts
Showing posts with label Lesson plan. Show all posts

Monday, 17 November 2014

Eklasini & nga-

UCWANGCISO-SIFUNDO
(LESSON PLAN)


Isifundo:isiXhosa                                                        Isigaba:  8 A6                                                           
Umba:  Kultuur                                                                                                                                        Izikhumbuzi:Nga-

Intshayelelo
(Introduction)
Groet die leerders en begin met ‘n nuwe module van die leerder se handboek.


Injongo eqavileyo
(Main goal)
Leerders moet nuwe woorde ken (eklasini) en weet hoe om (nga-) “met” in ‘n sin te gebruik.

Inkcazelo ngom/-ngabafundi
±  30 amagama  
Die leerders kwaliteite wat ek in gedagte gaan hou is dat hulle nie Xhosa sprekend is nie, en dat hulle nog nie die gebruik van “nga-“ gedoen het nie.           
Iinjongo  eziziintlobo-ntlobo ezakhiwe kwinjongo ephambili            
(Integrated sub-outcomes)
Umfundi kufuneka awazi uku: 
(A learner should be able to):
1.Leerders moet die eerste tien woorde van die eenheid “eklasini” ken.

2..Leerders moet  weet hoe “nga” verander, byvoorbeeld: a+a=a; a+i=e; a+ii=ee; a+u=o; a+oo=oo.

3..Leerders moet “nga” in ‘n sin kan gebruik.

4.Leerders moet oefeninge kan doen met die gebruik van “nga”.


UMXHOLO & INDLELA YOKUFUNDA NOKUFUNDISA (CONTENT & METHOD)

Imisetyenzana katitshala/kazi ekhankanya nezixhobo zokufunda/-isa
(Teacher’s activities plus teaching & learning materials)
Time
Imisetyenzana yom/yabafundi ebandakanya nohlolo lokuqonda
(Learner(s)’ activities, including assessment)
Inleiding: ek gaan leerders groet.
Daarna gaan ek begin met die woordeskat van “eklasini”.


10min
Leerders moet die vertaling langs die woord skryf en die woorde hardop saam met my herhaal.
Leerddrs moet die regte word langs die prent skryf.
Begin met nuwe werk. Die gebruik van “nga” in sinne.

10min
Leerders moet volg wat ek op die bord gaan skryf en die voorbeelde afskryf.
Ek gaan vir die leerders verduidelik wat hulle op bladsy 57 moet doen.



10min
Leerders moet die oefening doen op bladsy 57.


‘n Klastoets gaan uitgedeel word wat ek opgestel het.


10min

Leerders moet die klastoets invul en dan sal dit gemerk word.
Leerders moet aangaan om hulle mondeling te oefen met hulle maat.



12min
Leerders oefen mondeling met hulle maat. Hulle gaan nie raas nie.

UQUKUMBELO NOVAVANYO LWENDLELA ESIQHUBE NGAYO ISIFUNDO (kunye nabafundi)
SYNTHESIS AND LESSON EVALUATION (with the learners)





UKUCINGA NZULU WEDWA UNGUTSHALA/KAZI NGENDLELA OBHEXESHE NGAYO IKLASI (Reflection by the facilitator)






Sunday, 16 November 2014

Xhosa naamwoordklasse

UCWANGCISO-SIFUNDO
(LESSON PLAN)


Isifundo:isiXhosa         Isigaba:  9 A1                                     Umhla: 15 uAgasti 2014

Umba:  Xhosa naamwoordklasse                                                       Izikhumbuzi: Die gebruik van –ya-.

Intshayelelo
(Introduction)
Tongknopers.  Skryf verskillende tongknopers op die bord. Leerders sê woorde met verskillende tongklappe om die Xhosa uitspraak te oefen.
Injongo eqavileyo
(Main goal)
Leerders moet die werkwoordskakels ken en oefen wat in die eenheid gedoen is.
Inkcazelo ngom/-ngabafundi
±  30 amagama  
Die leerders kom nie van ‘n Xhosa agtergrond af nie, so hulle moet met sorg verduidelik word. Alles moet noukeurug deur gegaan word.
Iinjongo  eziziintlobo-ntlobo ezakhiwe kwinjongo ephambili            
(Integrated sub-outcomes)
Leerders oet weet waarom die –ya- in seker seinne gebruik word en nie in ander nie.
Hulle moet ‘n sin kan maak met die regte werkwoordskakels.
Umfundi kufuneka awazi uku: 
(A learner should be able to):
1.    Leerders moet weet hoe om “ini, eni, wini, weni” te gebruik.
2.    Hulle moet weet hoe om –ya- in die sin te gebruik.

3.    Leerders moet al die werkwoordskakels van die verskillende klasse ken.

4.    Die woordeskat van “ulwandle” moet vasgelê word.

UMXHOLO & INDLELA YOKUFUNDA NOKUFUNDISA (CONTENT & METHOD)


Imisetyenzana katitshala/kazi ekhankanya nezixhobo zokufunda/-isa
(Teacher’s activities plus teaching & learning materials)
Time
Imisetyenzana yom/yabafundi ebandakanya nohlolo lokuqonda
(Learner(s)’ activities, including assessment)

Skryf woorde op die bord wat die leerders moet sê.


5min

Leerders oefen hulle tongknopers vir opwarming.

Die naamwoordklasse word hersien. Ek toets of die leerders die skakels ken. Ek vra die woorde en hulle gee die skakels.

10min

Leerders gaan deur al die skakels saam met my. Hulle kan in hulle werkboeke kyk as hulle onseker is. Hulle gee die antwoorde verbaal, hardop.

Verduidelik die gebruik van –ya- voor die werkwoordskakel.


5min

Leerders volg eers op die bord, en dan onderstreep hulle in hulle werkboeke.

‘n Klastoets was opgestel wat ek aan die leerders uitdeel.

15min

Leerders voltooi die toets.

Die toetse word gemerk en terugvoering word gegee.


15min

Ek skryf die antwoorde op die bord. Leerders merk die persoon voor hulle se werk. Die wat volpunte kry kan ‘n persentjie kry.

Xhosa Kultuur

UCWANGCISO-SIFUNDO
(LESSON PLAN)


Isifundo:isiXhosa         Isigaba:  9 A1                                    
Umba:  Kultuur                                                                         
 Izikhumbuzi: Verskil tussen “umtshato” en “ukwenda”.

Intshayelelo
(Introduction)
Begin die klas met die verduideliking van Ubuntu met ‘n storie van ‘n gemeenskap in die Oos- Kaap. Stel leerders voor aan die konsep van Ubuntu: Ek is want ons is.

Injongo eqavileyo
(Main goal)
Die hoof doel van die les is om vir leerders meer te vertel van die Xhosa kultuur en vir hulle Xhosa terme te leer van die gebruike van die Xhosa mense.

Inkcazelo ngom/-ngabafundi
±  30 amagama  
Die leerder kwaliteite wat ek in gedagte gaan hou is dat leerders niks van die Xhosa kultuur ken nie en alles nuwe inligting gaan wees.
Iinjongo  eziziintlobo-ntlobo ezakhiwe kwinjongo ephambili            
(Integrated sub-outcomes)
Leerders moet leer oor die Xhosa kultuur, wat hulle gebruike is en hoe hulle verskil van ander kulture.
Umfundi kufuneka awazi uku: 
(A learner should be able to):
1.    Leerders moet weet wat Ubuntu is en verstaan hoe die Xhosa gemeenskap saamgestel is.

2.    Leerders moet sien hoe ‘n Xhosa troue lyk.

3.    Leerders moet weet van die inisiasie van die Xhosa mans en vrouens (abakwetha; intonjane).

4.    Leerders moet die Xhosa legendes van Suid-Afrika  ken.

UMXHOLO & INDLELA YOKUFUNDA NOKUFUNDISA (CONTENT & METHOD)

Imisetyenzana katitshala/kazi ekhankanya nezixhobo zokufunda/-isa
(Teacher’s activities plus teaching & learning materials)
Time
Imisetyenzana yom/yabafundi ebandakanya nohlolo lokuqonda
(Learner(s)’ activities, including assessment)

Vertel aan die klas ‘n storie om Ubuntu uit te beeld


5min

Leerders moet na die storie luister en die prentjie sien van die Xhosa gemeenskap en hoe hulle met mekaar interakteer.

Wys vir die leerders prente van ‘n Xhosa troue.

7min

Leerders kyk na die prente op die Smart Board en kan vrae vra. Hulle kan ook bydraes maak as hulle iets wil vertel van dit.

Vertel aan die leerders wat die verskil is tussen “ukwenda”en “umtshato”. Gee dan ‘n verduideliking van gebruike by ‘n troue.


20min

Leerders luister na die verduideliking en skryf af terwyl ek praat om voor te berei vir die klastoets.

Deel ‘n klastoets uit aan die leerders.


15min

Leerders skryf ‘n klastoets om hulle kennis te toets van wat ek behandel het in die klas.

Die klastoets word gemerk en ek gee terugvoering en herhaal dit wat die leerders vergeet het.


5min

Leerders merk mekaar se werk. Hulle kry hulle eie toetse terug en ons gaan deur die vrae om te verseker hulle het die regte antwoorde.